tala

(redirected from TAALS)
Also found in: Dictionary, Acronyms, Encyclopedia.
Related to TAALS: tala
Graphic Thesaurus  🔍
Display ON
Animation ON
Legend
Synonym
Antonym
Related
  • noun

Words related to tala

the basic unit of money in Western Samoa

References in periodicals archive ?
In die aanhaling hierbo word een van die sentrale beelde in Breytenbach se oeuvre, die van spieel, aan taal gelyk gestel.
Die voetspore van die verlede en die voetspore van taal op papier maak aanspraak op die verbeelding om lewe daaraan te gee.
Ook sogenaamd "feitlike weergawes" soos geskiedenis of enige ander gebruik van taal sluit aan by die fiktiewe, juis omdat taal gebruik word wat nie 'n direkte en onskuldige weerspieeling van die werklikheid kan wees nie.
Die organiserende mag van vertelling, van taal in die vorm van die narratief, staan ook vir Breytenbach sentraal: "We probably look for cohesiveness in life the way we structure a story: we cling to the conviction that, through art, we may impress order on that disorder which is equated with evil" (253).
Haar gevolgtrekking hou wel rekening met die oopeindigheid van betekenisse wat klanke, woorde en taal met verloop van tyd kan ontwikkel, hoewel aile betekenisse volgens haar steeds 'n verband behou met die oorspronklike of "oer"-betekenis:
In sy verwysing na hierdie eienskap van taal verduidelik Liberman (2007a) dat al sou dit wel waar wees dat sekere klanke sekere betekenisse dra of daarmee geassosieer kan word, en al sou dit so wees dat hierdie oerbetekenisse van klanke 'n rol gespeel het in die ontstaan van die betrokke woorde in verskillende tale, die bewys daarvoor so ver in die verskiet Ie dat die inligting nie vir 'n linguis van wetenskaplike belang kan wees nie.
Kan die manier waarop digters met klanke, woorde en betekenisse werk, nie miskien wel in verband gebring word met 'n soort argetipiese kennis of aanvoeling vir die onderliggende vermoens van taal nie, meer spesifiek met bepaalde subtiele betekenisse en emotiewe eienskappe van die klankwaardes en argetipiese betekenisse van woorde nie?
Die afleiding kan dus gemaak word dat die klankspel waarmee digters werk en wat ook in volkse taalgebruik en in kinderrympies, aftelrympies en klankimprovisasies voorkom, iets te make sou kon he met die bewaring van die klankmatig-gemotiveerde oorsprong van taal wat in spontane taaloordrag oor tyd en ruimte heen bewaar gebly het.
Hy voer naamlik aan dat taal (en daarom ook taalgebruik) nie bloot verklaar moet word in terme van die kommunikatiewe waarde daarvan nie, maar ook vanuit 'n pertinente modelleringsoogpunt.
So gesien, gaan taalgebruik dus primer nie om betekenisoordrag nie, maar om die wyse waarop geenkodeer en gedekodeer word en waarop taal 'n wesentlike rol speel in die weerspieeling van die konseptuele wereld van taalgemeenskappe (kyk Dirven & Verspoor, 1999:1).
Op sigwaarde geoordeel, lyk dit of Sebeok (1994) se aanname dat taal se funksie allereers die van modellering is en later eers van kommunikasie, 'n grondliggende basis le vir die belyning van die taal- en tekspraktyk as koherente aktiwiteit.
In aansluiting by die aanname dat die modelleringsaspek van taal die primere grondslag vorm vir taal- en tekspraktyk, beredeneer hierdie artikel van Jakobson dat die skep van begrip vir enige taaluitings of die behoorlike verstaan daarvan, as 'n vertaalproses met verskillende geledings gesien moet word.
* Pluralisme se aanname is dat elke taal gelyke reg het om gepraat en ontwikkel te word deur die sprekers daarvan.
* Vernakularisering behels die uitgangspunt dat 'n inheemse taal waardevol is en uitgebrei behoort te word.
* Internasionalisering is die ideologiese denksisteem dat 'n taal van wyer omvang (inderdaad internasionale omvang) waardevol is vir die gemeenskap en land as geheel.